Genesis 29:9 Die Boodskap (DB)

Terwyl Jakob nog praat, sien hy haar. Sy het pas met haar pa se skape by die put aangekom. Haar naam was Ragel en sy was ’n herder.

Genesis 29

Genesis 29:1-19