Genesis 20:4 Die Boodskap (DB)

Gelukkig het Abimelek nog nie aan Sara geraak nie. Daarom het hy vir die Here gesê: “Here, sal U regtig ’n onskuldige mens doodmaak? Abraham het self gesê dit is sy suster en ek het hom geglo.

Genesis 20

Genesis 20:3-12