Die Here het egter in ’n droom vir Abimelek gesê: “Jy is so goed as dood oor die vrou wat jy gevat het, want sy is ’n ander man se vrou.”