Genesis 20:5 Die Boodskap (DB)

Boonop sê sy ook dat Abraham haar broer is. Hoe moes ek dan nou geweet het? My bedoelings was goed en my gewete is skoon, maar hulle het my mislei.”

Genesis 20

Genesis 20:2-8