Esegiël 43:26 Die Boodskap (DB)

Sewe dae lank moet jy dit doen sodat die altaar daarna gereed kan wees om in my huis gebruik te word. Hierdie altaar mag slegs vir diens aan My gebruik word.

Esegiël 43

Esegiël 43:20-27