Esegiël 43:27 Die Boodskap (DB)

Hierna, van die agtste dag af, mag die mense wat hier werk, ook ander offers bring. Ek sal dan julle offers aanvaar,” sê die Here, die God van Esegiël.

Esegiël 43

Esegiël 43:19-27