So moet jy sewe dae lank elke dag ’n bok- en ’n skaapram verbrand vir die slegte dade wat julle gedoen het. Hulle mag nie gebreklik wees nie.