Esegiël 34:24 Die Boodskap (DB)

Ek, die Here, sal my skape se God wees. En Dawid sal soos die seun van ’n koning tussen my mense wees. Almal sal hom volg. Ek, die Here, het so gesê!”

Esegiël 34

Esegiël 34:19-28