Esegiël 34:23 Die Boodskap (DB)

Ek stel self ’n skaapwagter oor my skape aan. Hy sal so ’n goeie leier wees soos koning Dawid. Hy sal sorg dat my skape op presies die regte tyd kos kry. Hy sal ’n goeie skaapwagter vir my skape wees.

Esegiël 34

Esegiël 34:20-31