Esegiël 34:25 Die Boodskap (DB)

“Daardie dag maak Ek ’n ooreenkoms met my trop skape. Ek belowe dat Ek al die gevaarlike wilde diere uit die land sal wegjaag. My skape sal op enige plek kan loop. Hulle sal selfs oornag buite kan slaap sonder om bang te wees vir roofdiere.

Esegiël 34

Esegiël 34:24-29