Esegiël 29:9 Die Boodskap (DB)

Die land van Egipte sal een groot ruïne word. Niks en niemand sal daar bly nie. Ek doen dit sodat die mense wat in Egipte bly, sal besef dat Ek die Here is.“Jy het gesê: ‘Die Nyl is myne. Ek het hom gemaak!’

Esegiël 29

Esegiël 29:5-14