Esegiël 29:10 Die Boodskap (DB)

Daarom word Ek jou vyand, en vernietig Ek ook jou rivier. Ek sal die hele land van Egipte verwoes, van die noorde tot die suide toe. Ek sal tot diep in Afrika alles verwoes, so kwaad is Ek vir jou, Egipte.

Esegiël 29

Esegiël 29:1-11