Esegiël 29:8 Die Boodskap (DB)

“Daarom,” sê die Here, die God van Esegiël, “stuur Ek nou ’n hele leërmag soldate teen jou, Egipte. Ek laat hulle jou en al die diere in jou vernietig.

Esegiël 29

Esegiël 29:6-15