Esegiël 29:7 Die Boodskap (DB)

Toe hy op jou gesteun het, het jy soos ’n riet in sy hand gebreek en hom beseer. Toe hy sy volle gewig op jou sit, het jy onder hom padgegee. Hy het sy rug seergemaak, so hard het hy geval.

Esegiël 29

Esegiël 29:1-11