Esegiël 21:11 Die Boodskap (DB)

Ja, die swaard word nou reeds skerp gemaak en blink gevryf. Dit word reggemaak vir die man wat die vonnis oor julle moet kom voltrek!

Esegiël 21

Esegiël 21:1-16