Esegiël 21:12 Die Boodskap (DB)

“Mens, skree hard en huil. Huil kliphard! Want hierdie selfde swaard gaan my volk met al sy leiers kom doodmaak. Almal van hulle sal doodgemaak word.

Esegiël 21

Esegiël 21:8-22