Esegiël 21:10 Die Boodskap (DB)

Die swaard word reggemaak om te kom vernietig. Hy sal so vinnig soos weerlig blits. Lag julle daaroor? Ander mense wat baie sterker as julle is, is deur hierdie swaard doodgemaak.

Esegiël 21

Esegiël 21:7-13