Die druiwestok het so gemaak, al was hy by goeie water en in goeie grond geplant. Daar waar hy gestaan het, kon hy groei sodat hy ’n pragtige druiwestok kon word en baie blare en soet vrugte lewer.