Esegiël 17:9 Die Boodskap (DB)

“Nou vra die Here, Esegiël se God: Moet Ek nou hierdie druiwestok los dat hy maar so aangaan? Nee! Ek sal hom uittrek, met wortels en al! Ek sal sy druiwetrosse afsny. Sy blare sal verdroog en afval. Ek sal die hele plant uittrek. En dit sal nie eens moeilik wees nie. Ek sal nie baie mense of ’n klomp soldate nodig hê om dit te doen nie.

Esegiël 17

Esegiël 17:1-14