Esegiël 17:7 Die Boodskap (DB)

“Maar toe het ’n ander arend gekom, ook met wye vlerke en baie vere. Die druiwestok het toe sy wortels en takke na hierdie arend toe uitgesteek sodat hy vir die druiwestok water kon gee.

Esegiël 17

Esegiël 17:2-10