Esegiël 17:6 Die Boodskap (DB)

Die klein takkie het kort voor lank ’n druiwestok geword wat laag op die grond groei. Die druiwestok se takke het boontoe gedraai, na die arend toe. Die druiwestok het ook sterk wortels gehad. Gou was daar sterk takke en baie blare.

Esegiël 17

Esegiël 17:1-7