Daniël 11:38 Die Boodskap (DB)

Hy sal die god van die versterkte stede aanbid, ’n vreemde god wat sy voorouers nie eens geken het nie. Hy sal hierdie vreemde god dien met geskenke van goud, silwer, edelstene en ander kosbare geskenke.

Daniël 11

Daniël 11:31-41