Daniël 11:37 Die Boodskap (DB)

Hierdie koning van die noorde sal hom nie steur aan die gode van sy voorouers of aan daardie god wat party vroue aanbid of aan enige ander god nie. Hy sal loop en vertel dat hy sterker is as enigeen van hulle.

Daniël 11

Daniël 11:32-45