Daniël 11:39 Die Boodskap (DB)

Met die hulp van hierdie vreemde god sal hy sy vyande se sterk stede aanval. Dié wat hom as koning erken, sal hy in hoë posisies in sy regering aanstel en vir hulle grond skenk as beloning.

Daniël 11

Daniël 11:33-43