2 Samuel 15:24 Die Boodskap (DB)

Sadok en al die Leviete was ook in die groep. Hulle het die verbondsark van God by hulle gehad en dit op ’n plek neergesit waar Abjatar offerdiere verbrand het totdat almal wat saam met Dawid gegaan het, uit die stad was.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:20-25