2 Samuel 15:25 Die Boodskap (DB)

Die koning sê toe vir Sadok: “Vat die ark van God terug stad toe. Miskien sal die Here vir my goed wees en my laat terugkom sodat ek die ark en die plek waar hy staan, weer sal sien.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:16-34