2 Samuel 15:23 Die Boodskap (DB)

Die hele omgewing se mense het hardop gestaan en huil toe al Dawid se manskappe so verbytrek. Die koning is toe self ook saam met sy mense deur Kidronspruit in die rigting van die woestyn.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:21-33