2 Samuel 15:11 Die Boodskap (DB)

Daar het 200 mans saam met Absalom van Jerusalem af na Hebron toe gegaan. Hulle was genooi en het ewe onskuldig saamgegaan, want hulle het niks van die hele affêre geweet nie.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:10-21