2 Samuel 15:12 Die Boodskap (DB)

Absalom het ook vir Agitofel wat in die dorpie Gilo gebly het, na die offerfees laat kom. Agitofel het altyd vir Dawid goeie raad gegee. So het Absalom se geheime plan al hoe gevaarliker geword, want meer en meer mense het by hom aangesluit.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:9-15