2 Samuel 15:10 Die Boodskap (DB)

Intussen het hy in die geheim vir al die stamme in Israel se leiers laat weet: “As julle hoor die mense blaas op ramshorings, moet julle skree: ‘Absalom het koning geword in Hebron!’”

2 Samuel 15

2 Samuel 15:5-17