2 Kronieke 36:21 Die Boodskap (DB)

Toe dit gebeur het, het ’n boodskap van die Here wat deur Jeremia oorgedra is, waar geword: “Die land het uiteindelik sy sabbatsrus geniet toe hy vir 70 jaar verlate was.”

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:19-23