2 Kronieke 36:22 Die Boodskap (DB)

In koning Kores van Persië se eerste regeringsjaar het die Here nog ’n voorspelling van Jeremia waar laat word. Die Here het Kores beweeg om ’n koninklike boodskap deur die hele land te stuur.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:15-23