2 Kronieke 36:20 Die Boodskap (DB)

Nebukadnesar het die mense wat nie doodgemaak is nie, na Babel toe weggevat. Hulle moes as slawe vir hom en sy seuns gaan werk. Dit het aangehou totdat die koninkryk van Persië die Babiloniërs verslaan het.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:12-23