2 Kronieke 32:25 Die Boodskap (DB)

Maar Hiskia het nie reg gemaak nadat die Here hierdie groot guns aan hom bewys het nie. Hy was vol van homself. Daarom het die Here kwaad geword vir hom en vir Juda en Jerusalem.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:24-33