2 Kronieke 32:26 Die Boodskap (DB)

Hiskia het toe erken dat hy hoogmoedig geword het en die inwoners van Jerusalem het hulleself verneder. Daarom het die Here se wraak hulle nie in Hiskia se tyd getref nie.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:25-32