2 Kronieke 32:24 Die Boodskap (DB)

Hiskia het in dié tyd ernstig siek geword. Hy het tot die Here gebid. Sy gebed is verhoor en hy het gesond geword.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:14-33