2 Kronieke 20:24 Die Boodskap (DB)

Toe die Judeërs by hulle uitkykpunt kom, het hulle in die vallei afgekyk en net ’n klomp lyke daar sien lê. Nie een van die vyand het weggekom nie.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:20-25