2 Kronieke 20:25 Die Boodskap (DB)

Daarna het Josafat en sy leër die lyke geplunder en ’n geweldige klomp goed bymekaargemaak. Daar was klere en waardevolle voorwerpe, soveel dat hulle drie dae lank gewerk het om alles bymekaar te kry.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:18-29