2 Kronieke 20:23 Die Boodskap (DB)

Eers het die leërs van Ammon en Moab saam teen die mense van die Seïrberge geveg en hulle almal doodgemaak. Toe hulle daarmee klaar was, het hulle teen mekaar begin veg.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:16-24