2 Korintiërs 11:7 Die Boodskap (DB)

Ek vra my af of ek nie ’n groot fout gemaak het toe ek die goeie nuus oor God daar by julle kom bekendmaak het nie. Ek het julle soos ’n slaaf gedien sodat julle al die eer kon kry. Ek wou nie ’n sent van julle hê nie.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:1-8