2 Korintiërs 11:8 Die Boodskap (DB)

Ander gemeentes moes vir my sorg. Ek het as’t ware die kos uit hulle mond gevat sodat ek julle met die goeie nuus kon bedien.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:3-9