2 Korintiërs 11:6 Die Boodskap (DB)

Selfs al is ek nie so glad met my mond soos hulle nie, weet ek baie goed hoe God se raadsplan werk. Dit het julle tog gehoor toe ek daar by julle was.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:1-13