2 Konings 17:7 Die Boodskap (DB)

Die ramp het Israel getref omdat hulle téén die wil van die Here hulle God opgetree het. Hy het hulle vrygemaak toe hulle in Egipte deur die farao onderdruk is, maar hulle het ander gode aanbid.

2 Konings 17

2 Konings 17:1-11