2 Konings 17:8 Die Boodskap (DB)

Hulle het die gebruike gevolg van die heidense volke wat deur die Here uit die land gejaag is om vir Israel plek te maak, gebruike wat gevolg is deur die konings van Israel.

2 Konings 17

2 Konings 17:1-18