2 Konings 17:6 Die Boodskap (DB)

In die negende jaar wat Hosea regeer het, het die Assiriese koning Samaria ingeneem. Hy het die mense van Israel na Assirië geneem en hulle in die stad Galag, langs die Gaborrivier in Gosan, en in die stede van die Mediërs hervestig.

2 Konings 17

2 Konings 17:1-10