1 Samuel 9:4 Die Boodskap (DB)

Saul en die werker het oral gesoek: in die bergland van Efraim en in die omgewing van Salisa, Saälim en Jemina. Hulle kon die donkies nêrens kry nie.

1 Samuel 9

1 Samuel 9:1-12