1 Samuel 9:5 Die Boodskap (DB)

Toe hulle tot in die omgewing van Suf gesoek het, sê Saul vir die werker wat by hom is: “Kom ons gaan maar terug huis toe, anders is my pa naderhand meer bekommerd oor ons as oor die donkies.”

1 Samuel 9

1 Samuel 9:1-11