1 Samuel 9:3 Die Boodskap (DB)

Toe Kis se donkiemerries op ’n keer wegraak, sê hy vir Saul: “Vat een van die werkers en gaan soek die donkies.”

1 Samuel 9

1 Samuel 9:1-6