1 Samuel 23:3 Die Boodskap (DB)

Maar die manne van Dawid het vir hom gesê: “Ag nee, man! Ons het al genoeg moeilikheid hier in Juda, wat nog as ons Keïla toe gaan en die soldate van die Filistyne gaan aanval!”

1 Samuel 23

1 Samuel 23:1-4