1 Samuel 23:4 Die Boodskap (DB)

Dawid het toe weer deur die priester die Here se raad gaan vra. Die Here het hom geantwoord: “Maak klaar en gaan af na Keïla toe, want Ek gaan die Filistyne aan jou oorgee.”

1 Samuel 23

1 Samuel 23:1-13